June 24th, 2008
|
Die Helde, New Holland en Zinkplaat het Sondagaand laat teruggekeer van die Ubuntoer II af.
Duisende kilometers, duisende ondersteuners en duisende liters Chatta’ Box later, en die sukses van die toer begin nou eers in te sink.
Vir fotos: DPK Facebook
Or read Luca’s Article
June 13th, 2008
|
“Rock against racism” is as hierdie jaar se tema gekies.
Ons voel dat Suid-Afrika steeds baie haat wegsteek en dat insidente soos die Reitz-video in Bloemfontein ‘n vernietigende effek op ons verhoudings, ekonomie en sameleweing in Suid-Afrika het.
As maatskappy glo ons in die raaksien van die positiewe, maar kan ongelukkig nie altyd die enorme realiteite ignoreer nie.
Dus het ons besluit om die mense betrokke by die toer hierdie idee te laat versprei en hopelik ‘n wesenlike verskil in ons land te maak.
Ons generasie is die toekoms van SA en moet saamstaan in ‘n land waar almal ‘n plek het en als deel, in die gees van Ubuntu.
Kliek hier vir ons roete
En kliek hier vir meer inligting.
June 5th, 2008
|
The Orange Stilettos was recently interviewed by Sonja Badenhorst from LitNET about their debut CD and CD launch.
LitNET Interview
You can also find a article about the show at Luca Blog
Photos by Annie Klopper.
June 2nd, 2008
|
Die Helde se Fred en Zinkplaat se Bertie is altwee onlangs deur LitNET gevra om bietjie oor die liriekeskryfproses te praat. Die onderhoude kan hier gelees word.
Bertie
Fred