July 2008

Sypaadjie Sessions

sypaadjiesessions.jpg

n Paar van DPK se bands is deel van die Sypaadjie Sessions. Fans kan hulle name en die bands wat hulle kies se ooreenstemmende kode na 41952 SMS en die kans staan om ‘n klomp pryse te wen.

Die bands wat wen speel by die groot Sypaadjie Sessions gig.

Stem vir:

Zinkplaat

Die Helde

Etienne Terblanche

DPK on Luca’s Blog

lucablog.jpg

DPK’s bands are frequently featured on Seerower Luca’s music blog Fear&Loathing in the S.A Music Scene.

It is an up to date blog about the scene and as a veteran of many tours, it always has an interesting angle.

Read it…that’s all.

ZinkPRAAT op RSG

zinkrsg.jpg

Zinkplaat is vanaand op RSG se Draadloos met Christine Wessels.

Die program is van 22:00 - 23:00 en Zinkplaat gaan selfs ‘n liedjie of twee in die ateljee speel.

MK Derde Avontoer Green For Go!

mk3avontoerconfirm.jpg

Die MK Derde Avontoer is sopas vir Desember bevestig. Behalwe vir MK en DPK wat betrokke is, het ‘n nuwe borg, Chatta’ Box, ook aanboord geklim.

Plekke op die busse is reeds uiteverkoop, maar kontak ons gerus om op die waglys te kom.

Die bands sal ook binnekort aangekondig word.

Zinkplaat confirmed for Volume Rockfest in Potch

volume_rockfest_poster.jpg

Zinkplaat het die 18de Julie by die Volume Rockfest in Potchefstroom saam met aKING, eF-eL, Straatligkinders, Jan Blohm en Reaanrottweiller gespeel.

Kaartjies was R25 en die fees was by Trimpark aangebied.

Vir foto’s gaan na Kuber Koos se gallery

Kyk die Volume Video