Zinkplaat het die 18de Julie by die Volume Rockfest in Potchefstroom saam met aKING, eF-eL, Straatligkinders, Jan Blohm en Reaanrottweiller gespeel.
Kaartjies was R25 en die fees was by Trimpark aangebied.
Vir foto’s gaan na Kuber Koos se gallery
Kyk die Volume Video
