mk3avontoerconfirm.jpg

Die MK Derde Avontoer is sopas vir Desember bevestig. Behalwe vir MK en DPK wat betrokke is, het ‘n nuwe borg, Chatta’ Box, ook aanboord geklim.

Plekke op die busse is reeds uiteverkoop, maar kontak ons gerus om op die waglys te kom.

Die bands sal ook binnekort aangekondig word.