die_sterrefees_poster300.jpg

Drie van De Plate Kompanjie se bands speel van 28 - 30 November by die Sterrefees in Lady Grey.

Etienne Tereblanche & Dikazzins, New Holland en Zinkplaat speel saam met Anton Goosen, Willim Welsyn & Die Sunrise Toffies en vele meer by Karnmelkspruit.

Pre-Sale Kaartjies: R165 deur Computicket.

Vir meer inligting kontak Marnus Strydom: 079 506 5798