hangklip_hoedown.jpg

Tussen toere deur keer Zinkplaat altyd terug Stellenbosch toe vir rus, maar as die manne inspirasie nodig het, is daar net een plek om heen te gaan:

PLANKIES BAR by HANGKLIP HOTEL is die misterieuse bymekaarkomplek van vele imprompto Zinkplaat gigs en meeste van die band se beste stories spruit uit aande wat daar spandeer is.

Vang die band hierdie Saterdag 15 November besig om die planke uit die dak uit te speel saam met die manne van Etienne Tereblanche & Dikazzins.

R30 kry jou in.