Opstal Landgoed hou ‘n familie sametrek op die 10de Oktober in die Breedekloofvallei met Koos Kombuis en Zinkplaat wat musiek gaan maak tot die berge bewe.
Kaartjies vir Opstal live kos R60 (R80 by die deur) en sluit ‘n gratis glas wyn en inskrywing tot ‘n prystrekking in.
