-
December 21st, 2009
- ← Avontoer op LitNET
- VIERDE AVONTOER IS TERUG →
De Plate Kompanjie is ‘n inisiatief in musiekmaak, toer en networking. Gaan check ons DPK Facebook of MySpace groepe uit.
Soek jy updates?
Op ons horison…
- Kliek hier vir die varste pics…
‘n Seerower is ‘n anderste ding. Hulle is mense, maar hulle is ook bietjie meer as mense. ‘n Seerower bekommer homself nie oor die onnodige goed in die lewe nie. Seerowers weet dat dit wat saakmaak, is goedkoop of verniet, en die res is net ‘n keuse. lees meer …
Merchandise?
CD’s, DVD’s, T-shirts, caps, badges ens.
Gaan soontoe.
DPK on Facebook
