January 2010

RAKA’S LINE-UP CONFIRMED

Click here to check out the line-up for this year’s RAKA Acoustic Fetival.

ZINKPLAAT VIDEO ON MK’s KRAAKVARS

Kyk Woensdag 20 Januarie “Kraakvars” op MK vir die hele video.

GET YOUR EARLY BIRD TICKETS FOR RAKA

Suid-Afrika se rustigste fees verkoop tans “Early Bird”-kaartjies teen R200 per kop vir die hele naweek se pret.

Kliek HIER om meer oor RAKA te lees en koop dan jou kaartjies HIER.

AVONTOER PHOTOS STREAMING IN

Check ‘em out

(Photo: Mark Reitz)

VIERDE AVONTOER IS TERUG

Die rit is verby, maar die uitwerking wat die MK 4de Avontoer op sy passasiers gehad het kring nog regdeur die land uit.

Fotos en videos is op pad.