“You’re either ON the bus, or you’re OFF.”
The much coveted Seerower spots for the MK 5de Avontoer have opened.
Afrika se grootste rock&roll toer word 5 jaar oud hierdie jaar en “volg”, soos altyd, “die roete van Desember”. Die MK 5de Avontoer gaan hierdie jaar ‘n halwe dekade se pret in een toer in prop.
Die goeie nuus is dat enige iemand kan deel van die vieringe word.
Voorlopige datums is 26 Desember tot 1 Januarie.
Dit werk op ‘n First Come First Surf-basis en bookings kan gemaak word by seerowers@dpk.co.za
Hou HIER en HIER dop vir meer inligting en artist submissions.
“Nou toer ons.”
