Zinkplaat se Bertie Coetzee jam vanaand by die nuwe Dorpstraat Teater se opening in Stellenbosch. Hy sluit aan by bekende gaste soos Valiant Swart, Anton Goosen, Lize Beekman, Gian Groen, Dana Syman en vele meer om ‘n verskeidenheids konsert saam te stel wat alles dek van drama tot musiek tot woordkuns.
