Sitplekke op die Avontoerbus het vinniger gevlieg as kaartjies vir die sokker.
Die goeie nuus is dat jy nog op die waglys kan kom (laasjaar het baie mense op die waglys uiteindelik Seerowers geword).
Dis die Avontoer se 5de verjaarsdag. Dit gaan groot wees.
