ZINKPLAAT SE “WAS JUL OOIT WEG?” COMEBACK KONSERT
Na ‘n 7 maande hiatis, is hulle uitgerus en terug in hul tuisdorp Stellenbosch om die begin van die laaste jaar van ‘n dekade-lange avontuur te vier.
Verwag ‘n intieme storieverteller atmosfeer waar ou liedjies afgestof en bekendes gedoop word in rooiwyn tot die aand in die vroee oggend ure verdwyn.
Kaartjies kos R60
Bespreek: aandebraak1@gmail.com / 082 335 3105 of 072 266 2786
Ondersteun deur Jagermeister SA
DIE MK 6DE AVONTOER DATES
21 Desember
Die MK 6de Avontoer
Bazooki’s @ Club Mykonos, Langebaan
17:00
23 Desember
Die MK 6de Avontoer
Cheers Pub, Struisbaai.
17:00
27 Desember
Die MK 6de Avontoer
Sandbaaisaal, Hermanus
16:00
29 Desember
Die MK 6de Avontoer
Diaz Strand Hotel, Mosselbaai.
16:00
31 Desember
Die MK 6de Avontoer
Die GrootGeesRockFees @ Veld agter Stables, Stilbaai
15:00
DROSTDY-HOF SOMER IN STILBAAI PIEKNIEKKONSERT
Kaartjies R90 by Computicket of R100 by die deur. Kinders 0/12 gratis toegang.
Piekniekmandjies en kampstoele welkom Geen eie alkohol toegelaat nie. Kontantkroeg en kosstalletjies beskikbaar.
Deure open 16:00, die show begin 18:30.
Meer inligting op Computicket / 082 854 9109 / 082 411 6568.
KLIPDRIFT & COLA ROCK ‘n ROLLA SEPTEMBER
Klipdrift & Cola bied aan:
Klipdrift & Cola Rock ‘n Rolla. By Stellenbosch se beste bar. ‘n Kickass band elke Donderdagaand in September.
Line-up:
1 Sept - Isochronous
8 Sept - The Pretty Blue Guns & La Vi
15 Sept - Gerald Clark & band, StFearless
22 Sept - 7th Son
29 Sept - Mr Cat & The Jackal
Entry is gratis soos altyd!
Onthou ook van Bohemia se happy hour met specials tussen 7 en 9.
AVONTOER SUBMISSIONS OPEN!
Die MK 6de Avontoer is amptelik op die horison. As jy wil saamtoer op die malste rock ‘n roll partybus wat nog die Suid-Afrikaanse kus getref het, is nou jou kans!
Doen hier aansoek om ‘n Seerower op die MK 6de Avontoer te wees.
BANDS: think you have what it takes to be on the rock lineup of the year? Submit here now.
Band submissions closing date: end August 2011.
WACKY WINE WEEKEND TV AD
Client: Wacky Wine Weekend (Robertson Wine Valley)
Executive producer: DPK
Director: Derick Muller (The Suits)
Sound: Sound Surgeons
Concept: DPK & The Suits
Featuring: Pietie Beyers, Susan Beyers, Christine Wessels, Johan Roos (Narrator).
WEAR ORANGE & WIN AT WILLOWS
Join the orange outrage in Wilgenhof’s quad at the annual Carry 6 Packer on 15 April.
Show up for the party of the year in your fave orange outfit and stand a chance to win some awesome Jagermeister prizes.
As always, the line-up is made to order: Die Heuwels Fantasties, Thieve, Van Coke Kartel and Loveglove Pyrotechnics.
Hierdie partytjie bars elke jaar uit sy nate, so kry jou kaartjies vooraf in die Neelsie (R40) of teen R50 by die hek.
Hekke maak 18:00 oop en daar is Black Label on tap by die kroeg.
RAKA RAKA EH EH
Die vierde RaKA Unplugged is amper hier!
En Matt Black kom maak ‘n draai…
While Bilton wine farm, the official Matt Black Sessions venue is undergoing post-harvest maintenance, the fun is never over. This month, the Matt Black Sessions again comes to the party at the fourth festival outside Swellendam.
Get tickets now for this amazingly laid back acoustic fest, complete with wine stall, food vendors, great camping facilities, unplugged music, and of course the key ingredient of Matt Black Sessions: great musos jamming it out, open mic style.
Read this to whet your appetite for the Sunday Blues at Raka!
Check out the RaKA page or join the Facebook event for full details.
STRAATLIGKINDERS @ ZAPPA STRAATFEES
Fotos en Redigering: MatiesTV
RAKA: FUTURUSTIG!
Its that time of the year again.
If chilling next to a river while listening to awesome acoustic tunes with your friends sounds like something you might be inclined to do, CHECK IT OUT RIGHT HERE.
And while your at it, check out this year’s line up.
WOORDFEES: SLENTERFEES
Die ryk historiese wynplaas Neethlingshof bied vanjaar vir die eerste keer vir Woordfeesgangers ‘n volronde kultuurbelewenis sonder gelyke. Dis ‘n skattejag op ’n drentelpas, met die gehoor as pioniers en medeskeppers op ‘n vindingryke uitstappie.
‘n Slenterfeesganger kan uitsien na ’n kosdemonstrasie en ete aangebied deur die passievolle kosskrywer en joernalis Mariëtte Crafford. Die omgewing, die skattejag, die Woordfeestema (Elwe en Selwe) en die parsseisoen bied die inspirasie vir ’n maal van padkos en towerkos, godespys in die volksmond met disse soos oestydbrood en roosterkoek met konfyte uit die wingerd en die spens se boonste rak; en ambrosia in druiweblaarpakkies as kroongereg.
Verder aan beleef jy hier ‘n proe aan Neehtlingshof se wyne, aangebied deur die kwinksinnige “eisj”-man Neels van Jaarsveld; daar ‘n trekkerrit met trekklavierklanke wat jou neem na ‘n voorlesing deur die gewilde digter Danie Marais, en verderaan ‘n kunsuitstalling deur die veelsydige kunstenaar-digter Carina Stander.
Vir die groot finale is daar ‘n sononderkonsert deur die gewilde 2010 Idols-wenner Elvis Blue. Slenterfeeskaartjies is baie beperk, maar daar is heelwat ekstra kaartjies vir net Elvis Blue, wat ‘n lekker buitelug-piekniekkonsert gaan wees.
ZAPPA STRAATFEES @ WOORDFEES
The one and the only Straatfees is back. As per usual, the party happens on the most legendary corner in all of the Boland, Bohemia and Mystic Boer’s corner, at the bottom of Victoria Street.
And did we mention its FREE?
ZINKPLAAT SE “REGTER VEGTER”
Design and animation: Daneille Jacobs
ROBERTSON WINERY FUNKY JUKEBOKS 2011
The Robertson Winery Funky Jukeboks evenings have become synonomous with a good night out in Stellenbosch. This is why:
3 Februarie
No One’s Arc @ Robertson Jukeboks
Bohemia
10 Februarie
Ryno Velvet @ Robertson Jukeboks
Bohemia
17 Februarie
Holiday Murray @ Robertson Jukeboks
Bohemia
24 Februarie
Zinkplaat @ Robertson Jukeboks
Bohemia
Oh…and the fact that it is completely FREE.
MK AVONTOER CLIPS: ISOCHRONOUS FEAT. DAWIE
Video: Bertus Schoeman
MATT BLACK SESSIONS VOL.5: ROXETTE TRIBUTE
The ever inventive Matt Black Sessions kick off 2011 with a tribute to the one band who went under our parents’ radar and brought millions of kids rock riffs and pop melodies while we were still too young to understand Led Zeppelin and Jimi Hendrix. Come jam it out on Roxette tunes like you’ve never heard it before.
11 February
7:30
R60
Venue: Bilton
Dress code: 80’s
bookings@dpk.co.za / 082 854 9109
5de AVONTOER IS SOOOO 2010
Die MK 5de Avontoer is klaar, maar die bewysstukke begin nou eers op die interweb verskyn. Verwag binnekort fotos, videos en skryfstukke wat probeer om die breinbrekende halwe dekade viering van die Avontoer te verduidelik.
Kyk solank Adriaan Louw, Mark Reitz en Bruce Geils se fotos op Facebook. Of lees Jezebel se artikel op News 24.

