6DE AVONTOER IN JIP
(Photo: Adriaan Louw)
Seerower Emma Stander het ‘n lekker artikel oor Die MK 6de Avontoer in JIP geskryf. Check dit uit hier.
SLENTERFEES OP LITNET
LitNET se Steyn du Toit het onlangs met DPK se Alette de Beer gepraat oor een van Die US Wordfees se meer vindingryke produksies, Die Neethlingshof Slenterfees.
Lees die onderhoud hier.
AVONTOER ANTHEM
Video: Catch That Rabbit
Music: Loveglove Pyrotechnics feat. Seerowers & Tuindwerg “Dawie”
Location: Junaid’s Bus
DIE MK 6DE AVONTOER RETROSPECTIVES

