Die MK 6de Avontoer het dit terug huis toe gemaak. Maak reg vir ‘n stortvloed van fotos en videos sodra die Seerowers wakker word uit hulle diep post-Avontoer slaapsessie.
‘n Seerower is ‘n anderste ding. Hulle is mense, maar hulle is ook bietjie meer as mense. ‘n Seerower bekommer homself nie oor die onnodige goed in die lewe nie. Seerowers weet dat dit wat saakmaak, is goedkoop of verniet, en die res is net ‘n keuse. lees meer …