Die Eerste Avontoer

Desember 2006

2006deplatekompanje.jpg

Die Eerste Avontoer was die eerste reuse kustoer wat DPK begin het. Hoewel vorige toere langs die kus met trokke gedoen was, was hierdie toer die begin van groot dinge.

7 Bands

45 mense

1 Bus

1 Kus

Die toer het in ‘n baie gepaste tyd in die Afrikaanse musiekmark plaasgevind. MK89 was aan die groei en so ook baie van die groepe op die kanaal se populariteit.

Ten minste vier van die groep, Die Helde, Foto Na Dans, Zinkplaat en Slagyster het musiekvideos op MK89 se trefferlyste gehad tydens die toer.

Hermanus tot Port Elizabeth.

Die Eerste Avontoer ‘06 (part one)


Die Eerste Avontoer ‘06 (part two)


Die Miskruier Gaan Weskustoer ‘05 (pre-Avontoer)


MK Avontoer Docci (Promo)

bio1.jpg

Die Eerste Avontoer se sukses het direk gelei tot die MK Tweede Avontoer wat in Desember 2007 gebeur het.


Vir Fotos