Die MK Tweede Avontoer

Desember 2007

2de_avontoer_300.jpg

Die MK Tweede Avontoer was die samewerking tussen 10 bands en verskeie venues op die Suid-Afrikaanse kus.
Behalwe vir die 10 bands was daar ook 50 Seerowers wat saamgekom het om te help gees bou.

Die Kreefhotel het saamgetoer en seker gemaak ons het verblyf in al die dorpe.

Al die gigs was oorvol en baie mense moes by die deure weggewys word. In Hermanus het die polisie die konsert kom stop omdat dit ‘n brandgevaar geword het.

2 Busse
7 Dorpe
10 Bands
100 Seerowers
1000’e ondersteuners

Organiseerders: De Plate Kompanjie
Managers: DPK, Hathor, Louis, Nicol, Halfjack
Klank: Bundi Productions
Ligte: Bundi Productions
Fotos: Annie Klopper, Jozua Malherbe en Kuberkoos
MC’s: Neels van Jaarsveld en Dawie Bornman
Stage Manager: Dawie Bornman
Documentary: CAC Productions, DPK, Fiela Jonck, Big Eyed Deer, MK, Stephanus Rabie
Designs: Jan Solms

Bands:

Zinkplaat / Die Helde / Foto Na Dans / Lukraaketaar / Straatligkinders / eF-eL / Van Coke Kartel / The Orange Stilettos / Slagyster / Reaanrottweiller / Captain Stu / Melktert Komissie / Glaskas / Monochord

MK Avontoer

Docci Promo



Strandfontein

Stilbaai

Mosselbaai

Plettenbergbaai

Jeffreys Bay

Vir nog pics gaan na Tweede Avontoer Fotos of Studentekaart