Wie is ons?

Wat is DPK?

De Plate Kompanjie is ‘n toegewyde netwerk van musiekliefhebbers wat hulle individuele talente en ervaring gebruik om alle aspekte van die musiekbedryf vir kliënte bymekaar te bring.

De Plate Kompanjie dryf handel as ‘n privaatmaatskappy en spesialiseer spesifiek in bands, events en toere.

Met vier jaar ondervinding en verskeie suksesvolle projekte onder die belt, is die DPK-konsep besig om uit te brei sodat meer mense daarvan kan deel wees en nuwe hoogtes bereik kan word.

What is DPK?

De Plate Kompanjie is a dedicated network of music lovers who unite their individual talents and experience to bring all aspects of the music industry together for clients.

De Plate Kompanjie trades as a private company and specialises in bands, events and tours.

With four years’ experience behind us, the DPK concept is expanding to include more people and reach new heights in a groundbreaking business venture.

The Crew:

bertie_175.jpg
alette_175.jpg
porra_175.jpg
beer_175.jpg